082 925 5553

Oom Koos hou pot vas.

Aluminium Potjies

Aluminium kookgerei beskik oor die volgende unieke eienskappe:
  • Lig – word maklik hanteer en vervoer.
  • Maak maklik skoon.
  • Brand nie aan nie – potjies beskik oor dik bome.
  • Lewenslange waarborg.
  • Roesvry.
  • Gee nie smaak aan voedsel nie.
  • Kleur nie voedsel nie.
  • Goeie geleier van hitte.
  • Potjies kan op oop vuur, houtskoolstofie, gas of elektriese stoof /oond gebruik word.
  • Al die aluminium potjies kan as kasserol binne die oond gebruik word.

Aluminium Driebeenpotjies

Aluminium Plat potjies

Aluminium Stofie

Aluminium Platboompotte

Aluminium Kasserol

Aluminium Broodpan

Aluminium Braaipan

Braaiplaat (rond)

Skottelbraai (inskroefpote)

Naam op deksel

Platpotjie

Aluminium Platpotjie

Ideaal vir potjiekos, pap, sop ens.
Gebruik op kole, koolstofie, gas en elektriese stoof en selfs in die oond as ‘n kasserol

KodeProdukGroottePrysMandjie
FPT003Platpotjie1R 410
FPTJ001Platpotjie2R 590
FPTJ002Platpotjie3R 730
FPT004Platpotjie6R 960

*Alle pryse is in Suid-Afrikaanse Rand


Produk Grootte Gewig (kg) Inhoud (L)
Platpotjie No1 1,8 2,5
Platpotjie No2 4 6
Platpotjie No3 4 8
Platpotjie No6 6,4 15
Potjies

Aluminium Driebeenpotjies

No 2 & 3 Driebeenpotjies:

Potjiekos, pap, sop ens.
Gebruik op kole, houtskoolstofie en gas.

6 Driebeen pot:

Potjiekos, pap, sop en afkook van wildsbene.
Gebruik op kole, houtskoolstofie en gas.

KodeProdukGroottePrysMandjie
TLP003Driebeenpot2R 590
TLP004Driebeenpot3R 730
TLP005Driebeenpot6R 960
TLP006Driebeenpot10R 1800

*Alle pryse is in Suid-Afrikaanse Rand


Produk Grootte Gewig (kg) Inhoud (L)
Driebeenpot No2 3.8 6.0
Driebeenpot No3 3.8 7.5
Driebeenpot No6 6.4 15
Driebeenpot No10 11 28
Stofie Pot op Stofie

Aluminium Stofie

Kan gebruik word vir driebeenpotte, platpotjies, platbome, braaipanne, skottelbraai en broodpanne.
Kan ook gebruik word vir gietysterpotte.
± 18 brikette gee 3 ure hitte en is genoeg om ‘n vol pot gaar te maak.

Voordeel:

  • Kan in enige windtoestand gebruik word - draai gaatjie na wind vir hoë hitte en weg vir laer hitte.
  • Gebruik braairooster daarop om vleis te braai.
  • Geskik vir die natuur-/buitelug lewe asook selfs binnenshuis.
  • Eco-vriendelik - bemors en besoedel nie die omgewing nie.
  • Tydens ongure toestande, dra stoof na aangenamer plek.
  • Vervoer prakties – plaas pot binne stoof.

Plaas stoof op bakstene/ystertafeltjie/grond of seesand om oppervlak skade te vermy– nie op sement/teëls nie (stoof word baie warm)

Stofie is 3.7 kg

KodeProdukGroottePrysMandjie
ABOO1Stofie (houtskool)R 730

*Alle pryse is in Suid-Afrikaanse Rand


Platboompotte

Aluminium Platboompotte

No1 Aluminium Platboompotte:

Rys, groente, vleis en broodbak (450gram brood/koekmeel). Is ideaal vir sous.
Gebruik op kole, gas, elektriese stoof en oond.


No3 Aluminium Platboompotte:

Potjiekos, pap en broodbak (1kg meel), binne-in die oond as ‘n kasserol.
Gebruik op kole, gas, elektriese stoof en oond.


No6 Aluminium Platboompotte:

Potjiekos, pap, vis/tjops/biefstuk braai/bak, broodbak (2kg meel), binne-in die oond as ‘n kasserol.
Gebruik op kole, gas, elektriese stoof en oond.


No8 Aluminium Platboompotte:

Potjie, pap, vis/tjops/biefstuk braai/bak, broodbak (2kg meel) – ideaal vir gaarmaak van skaap- en wildsboudjie (pas mooi in), binne-in die oond as ‘n kasserol.
Gebruik op kole, gas, elektriese stoof en oond.


KodeProdukGroottePrysMandjie
FBR001Platboompot1R 290
FBR006Platboompot2R 420
FBR002Platboompot3R 550
FBR003Platboompot6R 760
FBR005Platboompot8R 950

*Alle pryse is in Suid-Afrikaanse Rand


Platboompotte
Grootte Gewig (kg) Inhoud (L) Deursnee (mm) Diepte (mm)
No1 1.0 1.5 180 80
No2 1.0 2.1 245 75
No3 2.6 3 240 80
No6 3.7 5 290 110
No8 4.4 7 340 110
Kasserol

Aluminium Kasserol (rond)

Broodbak (1kg meel of 900gram meel met deksel op), rys, pap, bredie binne-in die oond as ‘n kasserol.
Gebruik op kole, gas en elektriese stoof.

KodeProdukGroottePrysMandjie
FBR004Casserole (rond)R 550

*Alle pryse is in Suid-Afrikaanse Rand


Aluminium Kasserol (rond)
Gewig (kg) Inhoud (L) Deursnee (mm) Diepte (mm)
2.2 2.6 240 85
Broodpan

Aluminium Broodpan

Broodbak (800gram meel), dien ook as kasserol vir medium grootte hoendertjie, opgesny.
Gebruik op kole en in oond.

KodeProdukGroottePrysMandjie
BPM001BroodpanNormalR 390

*Alle pryse is in Suid-Afrikaanse Rand


Aluminium Broodpan
Gewig (kg) Lengte (mm) Breedte (mm) Diepte (mm)
2.1 270 110 100
Braaipan

Aluminium Braaipan

Aluminium Braaipan (medium & groot) Deksel ingesluit

Soos vir normale pangebruik (eiers, wors, spek, pannekoek, ens).
Gebruik op kole, gas en elektriese stoof.

Aluminium Braaipan (x-tra groot) jag & kamppan

Massiewe roerbraai, paella ens. (genoeg vir ±12 porsies).
Gebruik op kole, gas en elektriese stoof.

KodeProdukGroottePrysMandjie
FPM001BraaipanMed.R 520
FPL002BraaipanGrootR 590
FPX004BraaipanX-tra grootR 1135

*Alle pryse is in Suid-Afrikaanse Rand


Aluminium Braaipan
Grootte Gewig (kg) Deursnee (mm) Diepte (mm)
Medium 1.4 230 45
Groot 1.5 280 50
X-tra Groot 6 450 60
Braaiplate

Aluminium Braaiplate (vierkantig)

Vir tjops/biefstuk braai op geriffelde kant en roerbraai, hamburger patties, vis bak ens op gladde kant.
Gebruik op kole en gas.

KodeProdukGroottePrysMandjie
HPQ001Braaiplaat (vierkant)LargeR 960

*Alle pryse is in Suid-Afrikaanse Rand


Aluminium Braaiplate (vierkantig)
Gewig (kg) Lengte (mm) Breedte (mm)
4.5 600 380
Braaiplate (rond)

Aluminium Braaiplate (rond)

Vir tjops/biefstuk braai op geriffelde kant en roerbraai, hamburger patties, vis bak ens op gladde kant.
Gebruik op kole en gas.

KodeProdukGroottePrysMandjie
HW001Braaiplaat (rond)Med.R 650
HW002Braaiplaat (rond)GrootR 1050

*Alle pryse is in Suid-Afrikaanse Rand


Aluminium Braaiplate (rond)
Grootte Gewig (kg) Deursnee (mm)
Medium 2.1 300
Groot 4.5 450
Aluminium Skottelbraai

Aluminium Skottelbraai (inskroefpote)

Enige tipe roerbraai of ontbyt - gebruik op gas en kole (inskroefpooitjies is aangebring)

KodeProdukGroottePrysMandjie
W001Skottelbraai (inskroefpote)R 740

*Alle pryse is in Suid-Afrikaanse Rand


Aluminium Skottelbraai
Gewig (kg) Deursnee (mm)
2.7 450
Naam op deksel

Naam op deksel

Name kan op deksel gegiet word op aanvraag vir persoonliking.

KodeProdukGroottePrysMandjie
namlidNaam op dekselPer woordR 125

*Alle pryse is in Suid-Afrikaanse Rand