082 925 5553

Background pic

HOLBRANDKERRIE

Lafhartig

Parmantig

Aggressief

HOLBRANDKERRIE

Vat jou maak op ʼn kosavontuur met Koos die Potjieman se unieke en geurige Holbrandkerrie.

Kerrie hoef nie noodwendig te brand nie (die mite dat smaaklike Kerrie moet brand, word dus hier die nek ingeslaan) – hierdiè unieke vermenging van 10 verskillende speserye en kruie, sal jou volgende kerriedis omtower tot ʼn onvergeetlike ete.
Maak jou dus reg vir baie komplimente!!!

Hierdie produk is in 3 sterktes beskikbaar:

Lafhartig - vir die lafaard, geen warm weer in die vooruitsig nie.

KodeProdukPrysBasket
MildHolbrandkerrie LafhartigR 40

*Alle pryse is in Suid-Afrikaanse Rand


Parmantig - vir die rammetjie-uit-nek, met n effense prik, maar geen rede om die dokter te besoek nie.

KodeProdukPrysBasket
MediumHolbrandkerrie ParmantigR 40

*Alle pryse is in Suid-Afrikaanse Rand


Aggressief - ʼn warm een hierdie, sleep maar die brandblusser saam. Ag wat, ʼn mens leef net een keer – wie nie waag nie wen nie!

KodeProdukPrysBasket
HotHolbrandkerrie AggressiefR 40

*Alle pryse is in Suid-Afrikaanse Rand